Hierdie reeks skilderye beskryf die ontmoeting van land en see. Die rotspoele en sloepe van die kus waar seewater, sand en klippe opgeskommel word in ‘n deining van getye en golwe. Die arbitrêre seeskuim-soutlyne is soos geskrifte wat iets beskryf van die ewigdurende herhalende kragte van Moederaarde.
This series of paintings describes the meeting of land and sea. The rock pools and sloops of the coast where seawater, sand and stones get shaken up in a heave of tides and waves. The arbitrary sea-foam salt lines are like writings describing the all-continuing and repetitive forces of Mother Earth.
Jacobus Kloppers
October 2010
To view the works on exhibition click here